NT
Nicolle T
1 reviews | Active since Sept 2019
10 Sept 2019, 13:31
Love and Lace se diens is n Nagmarie
Ek het die 10de Feb goed bestel sou dit glo binne 12 weke kry met n gefight het ek die helfde van die bestelling gekry en ditnwas glad nie wat ek beestel het nie!!! My bestelling sou reg gemaak geword het en ek sou my brides****s rokke ook glo binne kort gekry het dis nou 8 maande later dis al n maand na my troue ek kry geen antwoord nie. En ek wag nou nog vir my bestelling. Sal hulle gald nie aan beveel nie hulle diens is uiters swa****
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)