AZ
Arno Z
1 reviews | Active since Sept 2023
04 Sept 2023, 07:20
Loraine fourie kittens/puppys-****!!!!!!!
Goeiedag my medemens,
Ek was altyd oortuig dat ek nooit sal val vir n "****" nie... Vandag het ek in daardie ****gat getrap.
Hulle blyk legitimate te wees, die "vrou" is kwansys n ouer dame wat n ma en ouma is, en sy sal kwansys nooit haar mede mens indoen nie... Sy soek "kwansys" net die beste vir haar katte...
Na betaling gemaak was het sy my ignoreer. Ek stuur toe n boodskap na haar toe van my vrou se foon af, en wraggies se sy vir my vrou dat die kat wat ek reeds "bestel" het, is steeds beskikbaar, en stuur sy dieselfe kat fotos na my vrou se foon wat sy oorspronklik na my toe gestuur het.
Bly weg mense, ek het n saak van bedrog gaan oopmaak by die SAPD. Hopelik kan hulle haar/hom op****r.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)