TR
Theresa R
1 reviews | Active since Jul 2016
10 Dec 2019, 13:54
Neem mense soos pensioenarisse in ag! Lood die Loodgieter is tops!
Werklik uitstekende diens! Vinnig op die perseel. Kwotasie dadelik deurgegee, gaan parte koop en binne 'n paar uur alles herstel! Om te kroon was hulle oulik genoeg om vir 'n pesioenaris die nodige af**** te gee!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)