GETSERWISE
DIE BESTE DIENS OOIT!!! Ons kabels is gesteel in La Montagne en met die het ons soos die slim mense se n elektriese spike of so iets gehad!! My geyserwise is in sy kanon gespike wat gemaak het dat ons woensdag aand koue bad gehad het!! Brrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr nie lekker nie!! Ekt die mense ges***el en alhoewel hulle baie besig en vol was Donderdag het hulle nog steeds TYD GEMAAK om ons geyserwise te kom reg maak!! Wil ook net noem dis NIE die eerste maal wat ek die mense gebruik nie!!! JULLE DIENS IS DIE BESTE!!! Van die oproep om die probleem te registreer (die begrip rondom MY PROBLEEM) tot die diens en als TOPS!!! DANKIE DANKIE DANKIE !!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)