TV
Tyler V

1 reviews | Active since Feb 2024

16 Feb 2024, 11:37

Dankie Andre Fourie

My kar se battery het gegroet hierdie afgelope week, gelukkig was hy nog onder sy waarborg tydperk. Ek het Lombard Tyres Silverton besoek sodat hulle vir my n nuwe battery kan verskaf. Hulle het toe geen battery wat my kar kon vat nie, te danke aan oom Andre het hulle n spoedige plan gemaak binne 2 dae om vir my n battery te kry by n ander vers******.

Weereens dankie Oom Andre en jou span by Lombard Tyres Silverton vir julle effektiewe werk en geduld.

0
Replies (0)