DB
Deirdre B

1 reviews | Active since Mar 2017

29 Mar 2017, 11:22

Value for money?...Value for clients?...

This is a copy of above companies website....

We value our clients by paying attention and making a concerted effort in trying to understand their needs and what they require.

We understanding that moving is often regarded as a very stressful and traumatic experience, and that is why we here at LOGTEC MOVES AFRICA would like to put your mind at ease by providing a complete range of flexible, professional and quality service packages.

Value for customer/service. I think not. I will hereby post the original email send to Eben @ Logtec regarding above.

Phone call to Eben was made 7/3/2017 and was requested to send email regarding complaint, email was send 7/3/2017. 12/3/2017 no response and another email was sent, with a reply that i will be contacted within the week. 20/3/2017 still no response and another email was sent. 23/3/2017 still no response and another email was sent. 28/3/2017 still no respose and another email sent.

So my question is,,,,, Where is the effort to understanding of the customers needs and what they require?

Where is the value to the customer and value to service provided? Understanding?, Value?, Service?, i think not.

Eben,

Soos per ons telefoniese gesprek van 7/3/2017, hierby al die inligting.

1. Op julle kwotasie(aangeheg), word daar in feitlik elke reel gestipulleer dat betaling moet geskied om Permanente datum te bevestig en te bespreek,

2. Bespreking en betaling is gedoen 13/1/2017, meer as in maand vooruit, en dokument om te bevestig is ontvang(aangeheg), met die versekering dat die datum permanent BESPREEK en BEVESTIG is.

3. Oplaai en aflaai datum waarvoor bespreek en betaal is, 17 Februarie 2017 vanaf Bloemfontein na Welkom, met aflaai van goedere op dieselfde dag.

4. Bianca het alles gepak en gewag vir die oplaai van goedere op 17/2/2017, sy is die 17e ingelig dat die goedere eers die 18e om 11h00 opgelaai sou word a.g.v reen. Wat vir ons aanvaarbaar en verstaanbaar is. Hulle het egter die 18e ook nie opgedaag nie, en sy is weereens ingelig dat hul die 19e om 12h30 goedere sou oplaai.

5. Aangesien die goedere op die 17e opgelaai sou word het sy alles gepak, sy het gelukkig familie in Bloemfontein gehad by wie sy verblyf kon kry vir die vrydag en die saterdag.

6. Op Sondag die 19e om 12h30 is die goedere opgelaai en hul het met die vertrek gese hul gaan by n ander kleint goedere oplaai en sou haar goedere om en by 18h00 in Welkom aflaai.

7. Sy het vertrek na Welkom en gaan wag vir haar goedere, sy sou Maandag die 20e n nuwe werk begin in Welkom. Om 18h00 het sy die drywer gebel en hy het haar ingelig dat hulle nog in Bloemfontein was, dat hy opdrag gekry het om nie in die reen te ry nie. Sy het vir Denise ges***el en die het haar ingelig dat hulle die hele middag vir n ander kleint se goed gewag het en dat hul nie na 8 in die aand mag ry nie, en dat hul haar goedere om 11h00 maandag die 20e sou aflaai. So hier het sy gesit en wag, alles wat sy besit was ingepak en op daardie trok, sy moet n nuwe werk begin die volgende dag en het niks by haar nie. NIEMAND het die moeite gedoen om haar te laat weet, hoor hier, jy wag verniet ons gaan nie opdaag nie. Sy moes verblyf soek by n gastehuis, n ONNODIGE EN ONBEPLANDE UITGAWE. As sy nie ges***el het om te hoor wat aangaan nie, sou sy heel waarskynlik die heel aand gesit en wag het vir haar goed, wat toe nooit eers opgedaag het nie.

8. Maandag moes sy reelings, by n nuwe werk, tref vir die trek wat om 11h00 sou arriveer. Weereens is sy ingelig dat dit eers 18h00 op maandag aand sou wees. Volgens Denise het hul gewag vir n ander klient se goedere wat opgelaai moes word. So 2 dae word daar gewag vir n klient se goedere wat opgelaai moet word, en wat van die ander kliente wat wag vir hul goedere.

9. Om 18h00 op Maandag 20/2/2017, het die goedere nogsteeds nie opgedaag nie, en nogsteeds word sy nie ingelig wat aangaan nie, sy moet hul elke keer s***el om te hoor wat aangaan en waar haar goedere is.

10. Hulle het om en by 20h00 eers opgedaag en afgelaai, waarna sy toe weer verblyf moes soek aangesien alles natgereen was. Die natreen is verstaanbaar, want mens kan nie die weer reel nie, die feit dat sy geen kommunikasie van enige aard gekry het om haar in te lig waar haar goedere is, dat hul nie gaan opdaag soos belowe is, en dat sy ONNODIGE EN ONBEPLANDE UITGAWES moes aangaan vir verblyf is vir ons onaanvaarbaar,

Soos bo gemeld, met die kwotasie ens is daar gestipulleer dat betaling dadelik moet geskied om permanente tyd en datum te bevestig vir vervoer van die goedere. waarvoor betaal mens 1 maand voor die tyd kry bevestiging en dan kry jy nie waarvoor jy betaal het nie. Ja daar is pad werke en onbeplande dinge wat gebeur(soos met elke gesprek deur Denise gese is), maar dan moes sy hoor hul wag in Bftn vir n ander kleint se goed, maar 3 dae, en die stories van die drywers en Denise stem nie ooreen nie, elkeen het n ander storie, wat is die rede dan?

Bygaande dan ook die kwitansie van die gastehuis waarvoor sy moes betaal as gevolg van die onaanvaarbare diens van hierdie firma, en versoek ek dat u haar asseblief sal vergoed vir die onnodige kostes.

Dankie.

0
Replies (0)