Exellent Service

Ons het 2 keer van Logtec se dienste gebruik gemaak en wil net baie dankie se dat julle ons met soveel passie gehelp het.

Trekkery is n baie spanningvolle aangeleentheid en dis te verstane as daar n vertraging of n probleem is, maar Andre en die spanne doen altyd hulle beste om ons as kliente tevrede te hou.

Welgedaan manne!!

Ons beveel Logtec aan vir enige iemand wat wil verhuis.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)