LMGF
Loch Maree Guest Farm

1 reviews | Active since Mar 2022

04 Mar 2022, 09:20

Complaints

Stuur aanmekaar rekening wat sê ek is agterstallig - selfs na ek bewys van betaling gestuur het, kry ek n rekening wat sê dis 'paid', maar met 'n brief by hul gaan my blacklist - ek is agterstallig.. Antw ook nie hul telefone nie. Lyk verdag..

0
Replies (0)