sJ
sonja J
1 reviews | Active since Jan 2015
19 Oct 2015, 12:15
*****
Vadag kry ek n sms dat ek hulle geld skuld en dat ek agter is so bel ek en vra sal daar vir my gese word el het nie die aansoek volotooi nie so hoe lan ek hulle dan geld skuld en hoe kry hulle dit reg om my na n jaar dan te bel nie n application te voltooi nie en dan sommer hulle geld skuld jamer ek betaal nie n reking wat ek nie gedoen het nie ek het ook nou al my goed deur daar is geen appication van my kant af gedoen nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)