SO
Shirley O

1 reviews | Active since Feb 2011

29 Jul 2015, 12:20

Neem geld uit my rekening

Goeie dag Meneer or Mevrou, ek het die 29ste April 2015 'n e pos van Loan Detector ontvang oor R399 dit was hul Annual Anniversary Notice. Ek het terug ges***el om dit te kanseleer en met Jason Forbes gepraat. My ref no *** ek wil my geld terug in my rekening ontvang so gou as moontlik asseblief. Die geld was verhaal van my rekening die 26ste Julie 2015 het dit baie nodig, ek is baie ongelukkig en woedend.<br> Loan Detector ***.<br> Shirley Anne Olivier ***.

0
Replies (0)