YB
YOLANDEY B

1 reviews | Active since Sept 2017

12 Sept 2018, 17:11

Extremely bad service

Lizette ek wil net weet wat gebeur met my goed. Ek het jou n R1000 betaal vir n diens en dis al langer as n jaar en niks gebeur nie. Jy antw nie jou foon as ek jou bel nie en jy bel my ook nie terug as jy se jy gaan my terug bel nie. Jy het al gese jy sal my geld refund maar dit gebeur ook nie????

0
Replies (0)