HB
Hendrik B

1 reviews | Active since Jun 2016

07 Nov 2024, 07:40

Goeie diens

Baie dankie vir die goeie diens. Ek het my pakkie nog dieselfde dag ontvang en dit was in 100% werkende toestand. Dit is nou meer as 'n maand en dit werk nogsteeds 100%

0
Replies (0)