SM
Seugnet M
1 reviews | Active since Apr 2020
19 Apr 2020, 07:53
****, *****, shamefull
Mammas wees asb net baie versigtig as jul iets by Carin van Little Lads & Ladies SAbestel. Ek wag al amper 2 jaar vir n hout bed vir my dogtertjie wat ek by haar bestel het en sy het vir n ruk lee beloftes gemaak en reageer nou net glad nie op emails nie
Volle bedrag van byna R3000 was vir die bed betaal en sy is nou net ****rloos!
Ek voel mens moet mekaar in sulke gevalle waarsku want hul adverteer die mooiste goed, jy betaal en dan hardloop hul met die geld weg.
Dis altyd sleg om jou soos n ou vrou met n nat broek tot sosiale media te wend, maar as sy dit met n paar kliente doen is dit nogal baie geld.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)