FC
Frik C

1 reviews | Active since Jan 2015

07 May 2025, 09:47

Swakste diens wat jy kan kry

Ek is regtig lelik ingedoen met law for all wat deur virseker is, my saak is op n minimal gekonsetreer, en sukkel nou allankal om n uiteenkoms te kry, ek het so Paar maande terug my polis nie betaal nie aangesien ek geen diens van hulle ontvang nie?n Mnr Mogamat Vd Merwe het my gebel en gese hy is baie jammer wat gebeur het , en dat my saak die hoogste priorities gaan ontvang en n mevr Bziko as my regsverteenwoordiger gesit?baie goed gegaan die eerste Paar maande en daarnacis ek belowe dat n email aan Mnr Loggenberg uitgestuur gaan word en as hy hom nie beantwoord nie sal hulle n registreerde brief uitstuur by die werk waar hy nou werk, dit was n saak van n siviele eis waar hy my sleg behandel en gese het, tot my Dr het n ver**** ingegee by law for all, ek het baie geld verloor met my kaste as n carpenter verloor soos hy my naam deur die modder gesmeer het?die swakste wat ek ooit al teengekom het was die wise hoe law for all die saak hanteer het, Mevr Bziko is al meer as n maand bedank en so het law for all my bedrieg dat die saak aandag geniet, ek is nooit op hoogte gehou van die skrywes nie en gevra dat hulle die saak moet verwys na n prokureur toe, intussen het hulle nog gemaak of Mevr Bziko nog daar werk , verniet e posse gestuur, sonder dat dit beantwoord word?is dit hoe n regsmaatskappy werk?hulle het my weereens die swakste diens gegee net om my geld te steel?ek het vir hulle gevra hoe hulle werk en hoekom het hulle my nie laat weet deur die bedanking van Bziko nie, hulle het gemaak of daar niks gebeur het nie, die saak is weer deur Carne Keur gehanteer en gese dat dit nou weer die hoogste aandag geniet, en dat dit nou verwys word na hulle management vir n besluit?dit is Mos bedrieg wat hulle nou praat, hkm moet die saak nou weer terug verwys word?die saak was van die begin aan my gese dat hulle die saak gaan hateer op die hoogste vlak, en hkm het hulle my bedrieg met Bziko wat nie eers meer daar werk nie?die saak het omtrent 2 maande gele by die management vir n besluit, ek het navrae gedoen en net mooi niks het gebeur nie?Charne Keur het so nou en Dan probeer opcover maar jy kon sien hulle bedrieg jou die maatskappy, hulle is die swakste regsverteenwoordiging wat jy kan kry?jy kan maar se dis al asof hulle korrupsie pleeg met jou geld?tot vandag weet ek nie hoekom virseker meer as die helfte van die bedrag kry nie?dis hoe hulle werk ?alles net n geld maker en ons mense moet net betaal?ek het al vanaf Bziko net bedank het en eers na n maand agtergekom my geld terug gevra vir werk wat ek nie sal betaal wat hulle nie doen nie?hulle is regtig baie sluims en van agteraf?nadat Stacey my bel en met allegiance verskonings kom en dit probeer om jou die skuld te gee het ek agtergekom hierdie maatskappy Wil net geld he, en dit is korrupsie?Stacey probeer om op te cover maar ek sit met Mnr vd Merwe se briewe en Bziko en Keur hoe hulle my belowe het dat die saak nou aan n prokureur oorgegee gaan word, soos ek se ek het hulle al baie lank maar ek betaal vir dienste, hulle gaan twee tree vorentoe en tie agteruit so swak is hierdie maatskappy?gaan kyk terug hoe lank is ek by law for all wat ek my goed op hold gesit het van hulle swak diens, nou soek ek my laaste 3 maande se geld terug vir hulle gelieggery van n werknemer Bziko wat met my saak gewerk het wat al meer as n maand bedank het, het Stazey toe al wakker geskrik?nee sy kon nie want sy weet nie wat om haar aangaan nie?swak werk van onder af tot op die hoogste vlak?en waar virseker income skep hulle net van die geld wat hulle vat vir hulle eie gewin, waar ook korrupsie inkom, Is al wat ek se julle het my saak so in n luintjie gehou dat alles opgeneuk is, julle het my meer as n jaar in n lyntjie gehou om die laaste uit te tap wat julle kon kry?saam met virseker, virseker moet antwoorde gee hoekom hulle meeras die helfte vat van die geld, by regsgelde hoef nie ongelukseise in te Kom en's vir virseker om voordeel uit te trek by n regs aangeleentheid nie, mense bly so ver weg van die twee maatskappye asb, en het reeds vir al my families en vriende die waarheid vetel van hulle agendas bly net weg asb?dankie en asb moenie se dat my polis nie gekanseleer is nie, want ek het dit op hoeveel emails aangebring, sit my geld net terug in my rek

0
Replies (3)
LAW FOR ALL
LAW FOR ALL's reply07 May 2025, 09:57
Official
 
Dear  Frik Cilliers 
 
Thank you for taking the time to write to us about your experience with us. We're incredibly sorry to hear that you feel we've let you down.
 
We really care about our policyholders and always aim to provide the best legal support possible. Our award-winning team is dedicated to making the law more affordable and accessible and empowering South Africans in their daily lives.
 
We have sent your details to our Client Experience Department to investigate and get in touch with you urgently.
 Yours in Law
 LAW FOR ALL 

 
FC
Frik C's update07 May 2025, 20:40
Reviewer Update
Ek het geensins antwoorde van law for all gekry nie?Kom weg met moord hulle het met my saak tyd gemors en net my geld gebruik, ek het nie eers genoeg tyd om die man wat my deed aan gedoen het nie , is daar nie meer tyd om hom te dagvaar nie, law for all het net metbmy tyd en geld gespeel en al hulle leuens wat hulle vertel , hoe kan mense die mense vertrou met jou sake , hulle lieg onder mekaar kan nie my geld terug ontvang waar ek vir hulle gevra het om my polis te kanseleer nie?virseker moet beter sy foutebkom regmaak met hulle gestelery van ons geld by law for all, hulle kry meer as die helfte cut as wat law for all kry dis hoekom law for all so slapgatte is om die werk te doen?hulle was ook nie eerlik van die vrou wat al n hele maand weg is by hulle nie wat my saak behartig, en lieg so oormekaar dat jy geen mense van hulle kan vertrou nie, dit is vir my baie snacks dat van hulle direkteure optree nie?want hulle is net sobkorrup sois law for all want hullecskep Mos net?ek Wil he hierdievsaak moet aangehoorvword deur hulle direkteure vir al die foutecwatvhulle gemaak het, en helo peter moet probeer om vir my te help om inligting aan hulle te verskaf want hulle is te sleg om dit oor te vertel aan hulle CEO?ek gaan die saak nie hier Los nie want hulle het hulle het my tyd gemors sodat hulle n brief van die sherif kon uitreik?ek gee nie om nie maar ek sal hulle naambsleg maak tot in die media net omdat hulle so oor en weer lieg oor die saak?hulle is regtig almal korrup hoe kan hulle toelaat dat so swak regshulp aangestel word vir mense wat daarvoor betaal?hierdie mense is baie gevaarlik as jy net kyknhoe doen hulle op die reviews meer as 460 mense wat hulle net een rooi kruisie gee swak uiters swak, hulle moet beter laat hulle more my geld bespreek met visrsekeker wat net so korrupnis wat meer as die helfte van die regsgelde vat, uiters swak van n maatskappy soos virseker en ek soek hulle kommentaar hierop wat ek aan law en all gese het, anders te sal ek more hulle pad laat loop deur helo peter
LAW FOR ALL
LAW FOR ALL's reply08 May 2025, 09:54
Official
Dear Frik Cilliers 

Thank you for your follow-up message and for taking the time to express your continued concerns regarding your legal matter. It is our understanding that you have been explained the internal remedies available.  

We are unfortunately bound by the terms and conditions of the policy. Should you remain dissatisfied after exhausting all internal remedies you may refer your complaint to the office of the NFOSA.  Our office respects the process of the NFO and will cooperate fully with the Ombud’s review and provide all requested documentation to ensure an impartial and thorough investigation. 

 We appreciate the engagement and remain committed to resolving the matter fairly. 

 Yours in Law
 LAW FOR ALL