1 reviews | Active since Feb 2017
law for all
<p>Uitstekende diens, vriendelik en professioneel</p> <p>Dankie Helga en Lawforall</p>
Hello Hendrik.
Baie dankie vir die kompliment.
Dis ons werk om ontslae te raak van jou sorge, vrese en stres as jy 'n regsprobleem het. Ons kliënte is nie net 'n polisnommer nie. Sien ons as 'n goeie vriend wat kenners is van die reg.
Druk gerus op ons knoppie as jy hulp benodig in die toekoms. Ons is hier vir jou!
Groete.