1 reviews | Active since Mar 2014

28 Jul 2022, 10:06

1ste Klas Diens

Wil graag iets plaas oor die goeie diens wat ek gekry het vanaf Leverne Robain by LIPCO Law for All. Leverne was vanaf die begin van die saak rakende 'n foutiewe karavaan wat aan my verkoop was sonder dat die verkoper my ingelig het daaroor.

Sy het my gehelp om 'n prokureur te kry en bygestaan deur die hele proses. Dit het ingesluit om op te volg by die prokureur oor vordering wat hulle maak en selfs my op datum te alhoewel dit eintlik die prokureur se werk was.

Leverne het my ook ingelig van prosesse van die wet en hoe ons te werk moet gaan. Sy was so betrokke gewees by die saak dat as ek die dag aan die saak dink dan is dit die dag wat sy my sal bel.lol

Ek wil met groot lof en dankbaarheid aan haar dankie sê dat sy my bygestaan het vir so lank en dat ons die saak gewen het.

Wens haar als wat goed is vir haar pad wat voorlê.

0
Replies (1)
LAW FOR ALL
LAW FOR ALL's reply28 Jul 2022, 11:36
Official
Dear Johann
 
Thank you for taking the time to write to us and for sharing your feedback. We're glad that we could be there for you, when you needed us. 
 
We're always ready to provide the caring legal support you need, so don't hesitate to push on our buttons if you need us!

Yours in Law.