SS
Sandra S

1 reviews | Active since Feb 2023

27 Feb 2023, 11:20

Limetime Shuttle Nelspruit

Limetime Shuttle Nelspruit is die beste!! Ek ry gereeld met David OR Tambo toe en terug. Ek is so bly hulle het oor my pad gekom. Veilige bestuurder, vriendelik en professioneel. Sit rustig agteroor en geniet die rit!! Billike pryse boonop!!

0
Replies (0)