TO
Thelma O

1 reviews | Active since Feb 2023

24 Feb 2023, 09:11

Limetime Shuttle

My kinders reis op gereelde basis tussen OR Tambo en Potchefstroom NWU. As ouer kan ek met vrymoedigheid sê dat ons die laaste 5 jaar nog net goeie en veilige diens van Limetime Shuttles ontvang het. Wil spesifiek vir Savanna uitsonder - dis altyd net 'n plesier om besprekings by haar te doen. Altyd vriendelik en lewer 'n uitstekende professionel diens. Kan Limetime met geruste hart ten sterkste aanbeveel.

0
Replies (0)