EF
Elize F
1 reviews | Active since Feb 2023
18 Mar 2023, 15:42
Lime time shuttle
Vandag gereis met Lime Time na KLERKSDORP Hennie is n uiters bekwame en veilige bestuurdrr. Die verkeer was rof met verskeie padblokkades en groot Trokke en ongeduldige bestuurders maar Hennie het sy cool gehou en ons veilig tot ons bestemming gebring. Kalm en rustig sal land vol reis saam met Henniie
Dankie Hennie jys n puik bestuurder
Groete Elize Fourie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)