EF
Elize F
1 reviews | Active since Feb 2023
21 Feb 2023, 13:49
Lime time Hennie
Ek reis gereeld met lime time vsnaf middelburg na klerskdorp. My reis vanaf ORT saam met Hennie is die rustigste gesellgste reis . Hys vriendelik behulpsaam en n bedagsame bestuurder. Hoop hy sal nog vir jare bestuur
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)