CS
Corne S

1 reviews | Active since Feb 2023

22 Feb 2023, 00:53

Gelukkige werknemer.

Vir my as n drywer vir Limetime Shuttle is dit ń groot voorreg om met almal te kan deel dat dit n plesier is om vir limetime te kan werk en deel te wees van die limetime span ( familie). Limetime lewer altyd net die beste en veiligste diens. Ons maak altyd seker dat ons kliënte op hul gemaklikste is wanneer hul saam ons reis. Veiligheid en Vriendelikheid is altyd limetime se eerste prioriteit en daarom maak dit my n gelukkige werker vir Limetime Shuttle...

0
Replies (0)