JG
Johan G

1 reviews | Active since Aug 2026

31 Aug 2026, 07:53

Asemrowende diens

Dis nou die 2de keer wat ek Limetime gebruik, ek is baie gelukkig met die diens. Wilma het my gehelp met die booking en met die studente af**** en sy was baie vriendelik en hulpvaardig.

0
Replies (0)