AJ
Annette J

1 reviews | Active since Feb 2023

01 Mar 2023, 07:56

Alles is perfek

Ek is n gereelde gebruiker van Lime Time. Die diens is uitstekend en ek wil veral vir Hennie Nel 5 sterre gee. Hy maak elke rit n plesier met sy uitstekende diens, vriedelikheid en behulpsaamgeid. Ek sal Time Lime aanbeveel vir n veilige reus.

0
Replies (0)