mT
melissa T

1 reviews | Active since Jun 2015

23 Jun 2015, 15:56

new client

As n nuwe gebruiker om Dstv te instaleer en geen benul het hoe als werk stap ek in winkel n vriendelike instaleerder wat ni eens agter toon bank werk groet my en vra of hy my kan help, soos hy vra voel Mariska die dame agter toon bank maar wat sy hom wil vra is meer belangriker.Mariska het geen ettiket oor hoe kliente behandel moet word ni soos ek vrae vrae word ha kop geskut vir n nee antw en word ek na n bord gestuur vir ander oplossings.ek self werk met kliente elke dag van my lewe maar Mariska het n houding gehad met die manier wat sy geprat het.Ek voel dat elke klient wat in die winkel stap moet teen alle maniere op n opregte manier geasisteer word en opsies moet voorgestel word jonk of oud.slegte diens nee wat sali ,my voete weer daar sit ni.Klient veloor...Diens is Diens.

0
Replies (0)