DT
Duane T
1 reviews | Active since Nov 2021
13 Nov 2021, 00:41
dink voor julle doen
Hulle het geen respek vir mense nie hulle dink hulle is beter as die reg en hulle almal loop met hulle neuse in die lug in bevok mense met kostes belieg om meer geld uit mense uit te kry persoonlik dink ek mosselbaai sal beter af wees sonder hulle glo my almal sal beter dienste kry by privaat installeerders
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)