GV
Gert V

1 reviews | Active since Feb 2021

30 Mar 2021, 16:56

Lift Lugdiens is 'n doring

Watter voorreg om met Lift Lugdiens te vlieg waar jy deel voel van 'n familie. Dankie vir julle puik diens. Ons is nou deel van.'n nuwe lugdiens familie. Geluk trots op die diens.

0
Replies (0)