WB
Willem B

1 reviews | Active since Mar 2019

11 Mar 2019, 10:34

*****

ek het op die internet gekyk en op lifestyl loans gekry ek het dadelik aansoek gedoen..fout no 1 ek kanseleer die selfde dag daarna is daar elke keer geld uit my rek getrek met nader ondersoek sien ek daar is eers R460.00 ontrek sonder dat ek n sms van die bank gekry het en ook R 99.00 twee keer daarna ek kon net die twee R 99.00 laat treug betaal... daarna kry ek net emails van hulle waarop ek gedemand word om te betaal wat ek toe wel doen dit was R1166.40 gewees op die 28 Feb nou kry ek weer emails van R1070.60 waarop ek hulle ge****ak het en toe se die vrou dit is n ander rek... maar ek het nie betaal nie my vrou het probeer bel maar daar was geen antwoord nie wat staan my nou te doen help asseblief

0
Replies (0)