1 reviews | Active since May 2016
GATVOL

Ek het aanlyn probeer aansoek doen vir 'n lening.

Die volgende oomblik kry ek 'n klomp gemors op my epos

wat se ek het 'n pakket aangekoop. Dit kos R399 en dan

R99 vir 12 maande. Ek het onmiddelik vir hul 'n epos

gestuur en gese dat ek niks aangekoop het nie.

Wel so hou die sage nou sedert Maart hierdie jaar aan.

Vandag kry ek 'n epos "Legal Deamnd" van Lifestyle.

Ek het onmiddelik op die internet gaan kyk, en wonderlik

sommer baie mense gekry wat met dieselfde probleem sit.

Ek gaan dit by die polisie indien en 'n klag le, want die "weat mens

hul ookal moet noem" ken geen perke. Elke maand moet ek die

bank ****ak om die geld terug te skryf na my rekening.

Ek is so moeg vir hierdie bedrog spul!