1 reviews | Active since Jul 2016
Defnitief die SWAKTSE diens van my LEWE!!!!!!!!!
<p>Ek het n bestelling geplaas die 24ste Junie en vandag die 8ste Julie het ek steeds niks gekry nie! Mens kan email om te vra oor tracking nommer of wat is die situadie dan antwoord niemand nie. Ek stuur elke dag want ek wil weet wat is die vordering. Ek en my Kerel gaan Lesotho toe en ons wou bittergraag die hoodies vat... ek kon by edgars 2 hoodies gaan koop het dis vir my geen probleem nie.... Hulle diens is uiters sleg... toe gaan comment ek op hulle page https://www.facebook.com/LiefdeWenCharity/ dat ek nie gelukkig is met hulle diens nie toe gaan delete hulle my post. So duidelik wil hulle nie he die publiek moet weet wat agter toe deure aangaan nie..... Ek het al goed van NZ af vir my laat courier en dit vat nie eers so lank nie.... Al wat ek vra is kommunikasie,,,,, as julle short staff is maak n plan,,, maar moenie mense so in die donker los nie,!! Ek is n betalende klient en ek verdien DIESELFDE diens as wat al julle "famous" rugbyspelers kry..... Liefde wen is tog vir n goeie doel maar Bouwer ek moet se,,,, ek het meer verwag!!!!!! Ek hoop julle diens verbeter gou... **********
