1 reviews | Active since Mar 2009

31 Jul 2024, 07:58

Bestelling nooit ontvang

N Bestelling was geplaas op die 12 Julie 2024, van daar af was daar elke week opgevolg oor die bestelling want ons trek al op die 31ste Julie, met geen pakkie wat ontvang is nie en niemand antwoord op die epos adres of op hul ****ak stelsel op hul web blad nie.

0
Replies (0)