1 reviews | Active since May 2017
Very bad attitude and behavior
<p>Corrie (Orkney verkeers departement) hoekom hulle jou nog nie lankal ge-fire het nie ... weet ek nie, jy is die enigste wit mens wat ek voel vervang moet word, en glo hulle kan gerus beter doen deur 'n swart vrou in jou pos aan te stel. Jou werks vermoë is pateties en ek hoop jou bestuur maak hulle oë oop en vervang jou sommer baie gou.</p> <p>Dit is altyd NET BY JOU 'n gesukkel om voertuie ge-reigistreer te kry (asof jy spitefull is), jy gaan uit jou pad om fout te soek met die registrasies. As 'n ding van die handellaar af kom soos dit hoort is dit mos reg, selfs die handellaars lag vir jou en dink jou swak diens is pateties. Jou geraamtes in jou kas sal jou inelkgeval binnekort inhaal. Jy hou lisensies terug a.g.v boetes, maar daardie wet is nog nie eers in plek nie.................JY PROBEER JOU EIE WET SKEP</p> <p> </p>
