IP
Isabel P
1 reviews | Active since Jul 2013
03 Sept 2020, 07:50
Well Done Liberty
In vandag se lewe kla ons net altyd. Ek kla gou dit weet ek. Maar dankie vir my geskenk met my claim Liberty. Dit is prysenswaardig dat julle terug gee aan die klient nie die rugby span, borge nie maar aan die klient.versekeraars vergeet so maklik dat die klient is eintlik die versekeraar se bestaan, toekoms en ag alles draai om die klient. As ek 5 jaar gelede geweet het wat ek nou weet het ek nooit versekering by Brightrock uitgeneem nie. Ek was nog nie 'n dag spyt oor my Liberty polis nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)