SJ
Stephan J

1 reviews | Active since Nov 2009

14 Jul 2016, 07:18

UITSTEKENDE DIENS

<p>Ek wil graag baie baie baie dankie sê vir Ruan Roux asook Willie Du Plooy vir die uitstekende diens, die deursettings vermoeë en die moeite wat ingesit is vir die goedkeuring van my eis by Liberty Life. Ek is baie trots om te sê ek is 'n klient van Liberty en so dankbaar!!</p>

0
Replies (1)
Liberty Group South Africa
Liberty Group South Africa's reply14 Jul 2016, 09:20
Official

Liewe Leanee

Baie dankie dat jy my oproep geneem het en dat jy die tyd gevat het om hierdie kompliment te laai.

Ek sal seker maak dat beide Ruan en Willie se bestuurders bewus gemaak word hiervan. Dit is wonderlik om te weet ons maak 'n verskil in on kliënte se lewens.

Baie dankie weereens en ons hoop jy sal sommer nog baie jare 'n gelukkige kliënt van ons wees.

Groete

Elna Lombard

Bestuurder

Group Customer Relations

Email: **********