1 reviews | Active since Jun 2016

16 Jun 2016, 12:13

Uiterse Swakste Diens

<p>My man was lank n klient by Liberty Life, elke maand getrou betaal, op tyd en dag.</p> <p>Die 18de Februarie die jaar het hy op 52 n Vreeslike GROOT BEROERTE gehad, hyt n Aftree Pensioen Polis gehad by hulle. Nadat ek 100de vorms en bewyse moes deurstuur om te bewys hys permanent gestrem en al die dinge. </p> <p>Goed al die admin afgehandel en toe ingestuur, vir vroee pensioen. Net om te hoor hulle sal sy vordering dophou en NA AUGUSTUS MAAND WEER KYK NA sy situasie. Ek was huisvrou om ons kinders te versorg, bevoorreg genoeg gewees. EEN vd bestuurders v Liberty moes gaan baklei vir my nan se regte en toestand, groot smeek en praat. Hyt uit sy pad gegaan en een van sy Finansiele Adviseers Antoinnette Ackerman was bitter vaie behulpsaam. Hulle moes die "raad" oortuig dat n man wat op 52 n beroerte gehad het, en met bewyse van Neuroloe, Dokters en Profesors nie meer die werk sal kan doen wat hy gedoen het nie, MAAR nogsteeds is dit die storie en daai storie. Karin Etsebeth bel my tie, maar kammakastig heelryd op my ou nr, NADAT EK MY NUWE BESONDERHEDE DEURGEGEE HET NA LIBERTY TOE, KON SY MY NOU KAMSTIG NIE IN DIE HANDE KRY NIE. My Epos adress het nie verander nie, maar so is dit nou al 6MAANDE. REGTIGWAAR. Ek het wel uitgespring en doen 8 vers****ende werke net om kos op die tafel te kry, en dis nog nie d huis en kar wat betaal moet word ook nie. Ek is al uitgebrand van versorging van my man en al die werke, en bekomernisse. Hy was n getroue klient en ons moet SMEEK VIR N GELDTJIE. ONS GELD. BAKLEI MENS DAN KRY MENS IETS UITGERIG OF HULLE IS NOG ERGER EN HARDEKWAS VIR ENIGE HULP. Ek kan hierdie storie in "detail" vertel en tik, maar nee om nog energie te mors is onnodig. </p> <p>Liberty Life se diens is UITERS SWAK UITERS</p>

0
Replies (1)
Liberty Group South Africa
Liberty Group South Africa's reply17 Jun 2016, 05:25
Official

Goeie more Mev. Wagner

My epos aan u verwys. Ons is jammer vir die frustrasie wat u en u man ervaar.

Ons sal u so spoedig moontlik terugvoering gee sodra ons die informasie van u ontvang.

****ak my gerus op

Vriendelike groete
Jolene Lottering
Liberty Group Customer Relations