AF
Aletta F

1 reviews | Active since May 2016

20 May 2016, 12:41

Om bank besonderhede te verander al meer as 2 jaar nog nie gedoen nie

<p>Die persoon se eggenote is oorlede en nou moet die rente oorbetaal word aan die begunstigde. Na vele indiening van die korrekte doukumentasie is dit nogsteeds nie gedoen nie. Die diens is so swa****!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1</p>

0
Replies (1)
Liberty Group South Africa
Liberty Group South Africa's reply20 May 2016, 13:02
Official

Goeie middag Aletta

Ons is jammer vir die frustrasie wat hierdie aangeleentheid veroorsaak het.

Stuur asseblief vir my die polis nommer sodat ons kan ondersoek instel en dit regmaak.

****ak my gerus indien u enige verdere navrae het.

Vriendelike groete

Jolene Lottering

Liberty Group Customer Relations

***