ivdh
ilze van den heever

1 reviews | Active since May 2020

02 May 2020, 22:12

linerty suck en vat net geld en help glad nie met covid nie

Hi, al my polise is by liberty, my inkomstebeskerming dread dicease en aftrede ook, ek werk vir my self, eks n haarkapster, nou met covid verdien ek al vir n maand nie n inkomste nie en hulle wyer om my te help. Ons land se wet is haarkappers mag eers op stage 1 begin werk. so ek kan nie, Liberty Se FA se net vir my ek moet covid kry dan sal hulle dalk eers uit betaal. of ek moet n arms breuk of fisies nie kan werk nie, maar ek kan nie werk nie want dis wet. Eks so om gekrap. die staat help ook nie. Ek hoop liberty kan dit raak lees en my ****ak om my te help asb.

0
Replies (0)