AA
Anoniem A

1 reviews | Active since May 2019

14 May 2019, 16:13

Liberty Life work on lies

Ek wil net Liberty Life Famous maak het die slegste ervaring van Liberty gekry. Ek was betrokke in n ongeluk sit nou met rug en nek probleme en kan nie eers meer werk nie hulle het gesê ek kan my goedere in stuur vir n claim so het ek dit gedoen nee hulle kan my ongelukkig nie help nie hulle sien niks probleme nie iemand wat ek ken wat ook in n ongeluk was het ook geclaim en hulle is nou besig met sy saak volgens die persoon gaan hulle baie uit betaal vir hom wat niks makeer visvang nog soos altyd doen net wat hy wil wat niks oor gekom het nie hy werk als, hy wat leuns vertel net om geld te kry. Ek wil net sê as julle by enige plek wil claim lieg oor als want dan help hulle jou en vir al Liberty hulle help die mense wat jok oor hulle beserings. Ek het hulle al 2 keer gebel om dit aan te spreek hulle voel net niks vir hulle eerlike kliente nie.

0
Replies (2)
Liberty Group South Africa
Liberty Group South Africa's reply15 May 2019, 15:10
Official
Geagte Anoniem
Dankie vir jou pos.

Ek wil graag opreg vra vir die frustrasie wat u ervaar.
Kan u my asseblief u ID nommer verskaf, sodat ek u dadelik kan help.
****ak my asseblief as u enige inligting benodig.
Vriendelike groete
Sizwe Ncipha
Liberty Group Customer Relations
*** 
Liberty Group South Africa
Liberty Group South Africa's reply15 May 2019, 17:11
Official
Dear Ms Nhlapo
Agreeable to our telephonic conversation earlier on refers:
I would like to sincerely apologize for the frustration that you are experiencing.
 Please note that this matter has been escalated to the relevant management for urgent investigation and resolution. 
We will respond shortly with feedback.
Please feel free to contact me should you require any information.
Kind regardsSizwe Ncipha
Liberty Group Customer Relations
***