MH
Mari H
1 reviews | Active since Sept 2022
06 Sept 2022, 08:13
Liberty Life
Liberty Life wat 'n treurige besigheid. My eis is 27 Julie goedgekeur. Na 2 weke moes ek hulle s***el om te vra wat gaan aan. Die personeel doen nie hulle werk nie, jok en stuur 'n e-pos wat bewys hoe hulle jok en spog daaroor. Ek kry nie eens 'n datum wanneer die betaling gaan gebeur nie. Verskoning op verskoning. Ek sal nooit weer in my lewe met Liberty Life besigheid doen nie. Die personeel het geen trots in hul werk nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)