mE
marieta E

1 reviews | Active since Apr 2011

05 Sept 2016, 22:41

Gee VERKEEKDE INLIGTING OOR AAN CLIENTE

<p>Ek het n polis by liberty uitgeneem van 2016 en elke jaar gaan die premie 10% op of soos hulle se eskaleel.Nou die begin van september is die jaarlukste verhoging met 10%..ek bel mens wat so onbevoeg is en hulle se die premium het eerz met 10% gestyg toe weer 7%. Dit is onregverdig.Hoekom is die ander jare se verhooging net met 10%.hierdie jaar sommer hierdie jaar 17 %.Dit is onaannvaarbaarEk hoop ons kry vinnivg aandag.</p>

0
Replies (1)
Liberty Group South Africa
Liberty Group South Africa's reply06 Sept 2016, 08:01
Official

Goeie more Marieta

My epos verwys. Ek is jammer vir die frustrasie was julle ervaar.

Stuur asseblief vir my die nodige informasie per epos sodat ons dit so vinnig as moontlik kan uitsorteer.a

****ak my gerus indien jy enige verdere navrae het.

Vriendelike groete
Jolene Lottering
Liberty Group Customer Relations