CE
CornAA(C) Engelbrecht
1 reviews | Active since Jul 2015
05 Aug 2015, 18:41
Baie dankie vir julle behulpsaamheid
Baie dankie aan mnre. Renier Pienaar en Loffie van der Klashorst vir hulle besonderse bereidwilligheid om (veral na kantoorure) my te kon raad gee en help met die losmaak van ou polisse by ander maatskappye wat nie tot my voordeel was nie. Hulle het my geld herbele in 'n goeie polis en die resultate was reeds uitstekend na slegs ses maande. Hulle ****ak my op 'n gereelde basis en besoek my gereeld om my op datum te bring met my portefeulje. Ek hoop hulle bestuurder beloon hulle goed vir hulle ywer en entoesiasme.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Liberty Group South Africa's replyOfficial
06 Aug 2015, 07:13Hello Corné1969,
Baie dankie vir u terugvoerging.
Ons waardeer dat u die tyd geneem het om ons in te lig van die goeie diens.
****ak my gerus op *** indien u enige verdere navrae het.
Vriendelike groete
Jolene Lottering
Liberty Group Customer Relations
***

Liberty Group South Africa's reply06 Aug 2015, 07:13
Official
Hello Corné1969,