cV
charne V
1 reviews | Active since Jan 2014
03 Jul 2015, 14:11
was-masjien \reg"gemaak"""
Ons het n LG was-masjien gekoop 12/03/14. Die was-masjien het begin om vreeslik geraas te maak in junie 15, daar is n call gelog en n tegnikus het uit gekom om tydelik die probleem vir ons op te los. Woensdag 01/07/15 is die part wat die probleem gee vervang. Don 02/07/15 het ek die masjien weer gebruik net om tot my skok agter te kom die ding is nogsteeds stukkend. LG se diens is pateties en ek raai mense af om ooit enige van hulle produkte te koop!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)LG Electronics's replyOfficial
03 Jul 2015, 14:36Hello charnedevires,
Goeie Middag,
Baie dankie vir u die terug voering.
Shaun van Hirsch sal binnekort met u in ****rak tree om verdere reeling te tref.
Groete
LG Electronics
Goeie Middag,
Baie dankie vir u die terug voering.
Shaun van Hirsch sal binnekort met u in ****rak tree om verdere reeling te tref.
Groete
LG Electronics
LG Electronics's reply03 Jul 2015, 14:36
Official
Hello charnedevires,