LG G5

Ek probeer nou al van 8h00 die call centre vir mobile bel en lyk my NIEMAND wek nie want fone word nie geantwoord nie.

My man besit 'n LG G5. Die foon word so warm dat dit hom deur sy broek brand dat hy dit nie vinnig genoeg uit sy sak kan ruk nie. Die foon is nog nie eers 2 jaar oud nie. eSy foon het nooit so warm geword nie, dis seker nou die afgelope 3 maande wat dit so warm word dat hy elke keer die battery met 'n krag moet uitpluk want die foon raak so warm mens kan hom nie in jou broeksak hou of eers in jou hand nie.

Niemand bel terug nie en die oproepe word ook nie geantwoord nie...... Die dame aan die ander kant praat so sag mens moet haar smeek om nie te fluister nie!!!!

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)