FP
Frank P

1 reviews | Active since Jul 2015

07 Jul 2015, 19:32

J&M Lexus Development

Toyota hilux met Lexus engine. Jannie moes die automatiese ratkas vervang met meganiese een asook die koppelaar. Ons het die voertuig gaan haal en getoets ry. Groot fout op koppelaar. Voertuig terug geneem en die voertuig op lift getrek met welding masjien en pyp onder voertuig iets geweld. Daar het ons besef iets is nie wel. Die voertuig na 5 uur daar weg gery met nog steeds foutiewe clutch. Het 5 km gery toe breeks die clutch. Jannie het Voertuig kom haal en moes geleentheid reel terug Ermelo toe. 3 welke later het ons die Voertuig gaan haal en die spoed meter het nie gewerk nie en by garage gestop vir petrol en die boonste verkoeler pyp was af van verkoeler af. Hulle het daar gewerk om nuwe staal fan op te sit. Dit was na 5 en het vir Jannie probeer bel maar hy het glad nie die foon geantwoord nie. Het radiator pyp terug gesit water in gegooi, en so terug gery met stukkende clutch. Weet nie watter skade op engine is. By die huis het ons self die ratkas uit gehaal en met groot skok uitgevind dat parte wat ons voor betaal het is nie in gesit nie. Jannie antwoord nie die foon as ek bel. Moet n mens weer terug gaan na al die swak diens. Wat n skande.

0
Replies (0)