TS
Theunis S
1 reviews | Active since Jul 2016
11 Jul 2016, 17:02
Verstaan nie?
<p>Ek wil net weet hoe werk Lewis Stores se waarborg op hul produkte? Ons koop einde Maart 2017 'n wasmasjien 26 Mei 2016 word die sensor vervang (net 2 mnde oud) 25 Junie 2016 word hy WEER teruggevat omdat sy sensors weer deurmekaar is. 2 Weke later het ons nog nie 'n masjien, leen vir ons 'n twintab, iemand anders se vuil teruggevatte masjien. Lewis weier om ons geld terug te gee. Wat ek nie kan verstaan nie is 'n nuwe produk veronderstel om stukkend te wees na 3 mnde? Toe ons die masjien gekoop het daag hy op sonder 'n boks, ons moet ****ant betaal anders kan ons dit nie dadelik kry nie en nou mag ons nie ons geld terug kry nie?????????? Wat beteken WAARBORG van 2 jaar???</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)