1 reviews | Active since Mar 2018
JW scheepers het n voorhuisstel gekoop waar daar aan Martin voorrige bestuurder raporteer is die stel is foutief niks het daarvan gekm nie so het hy inges***el ook om ptobleem te raporteer agv hy in hospitaak was waar dasr geze is hulle kan hom ni help nie hy moet na die tak 482 gaan om dit aan te meld het kliente diens ges***el verw 591324 wat ook nie veel gehelp het nie Bongi by Ermelo tak 482 het gereel vir optel van stel waar sy gese het 1 tot 2 werksdae dan sal stel terug wees hul stuur hom Bethal toe na vele oproepe wat nie goed gegaan het nie en n week en 4 dae na stel kom haal is is stel terug wat se gemors moes die 2x2 sitplekke terug stuur agv as jy gaan sit sak n mens sommer weg die 2 x1 sitplek is so gestop lyk of n mens oornag gewig aangesit het want jou boude druk daar in die stel is skoon anders nou 5 dae na die ander banke kom haal is nog steeds nie terug nie kliente diens glad nie hoof kantoor nog minder belangstelling moet n mens vir n iets betaal deur jou ore wat ni is wat jy eersteplek gekoop het daar is gese stel gaan Bethal toe deur Bongi ,Hassel het gese stel in Piet Retief wat nie een die waarheid is nie hy is plaaslik ingestuur na die lokasie Wesselton in Ermelo die is nie die diens wat ek voorheen ontvang het by Lewis Ermelo nie dit is uiters swak
We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is:593051
Best regards,
We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is:593051
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.