1 reviews | Active since Feb 2017
Swak Kwaliteit en Mense verhouding met Kliente

Ons het 'n sitkamer stel by Lewis in Swartruggens gekoop, duurste pryse en swakste kwaliteit, ons was al menigte male in die winkel om 'n klagte te le, na seker 3maande van kla en kerm het hul in Desember 2 van my banke kom haal, dis nou al amper 2maande later, en nog geen terugvoering.

Na 'n groot bakleiry en klagtes by hoofkantoor, het die bestuurder van Swartruggens (Joseph) ingestem hul kom haal vandag die ander 2 banke ook, so met die gevolg ek gaan sonder 'n sitkamerstel sit??

Ek wyer om enige sent verder te betaal aan Lewis en ek wyer ook dat hul dieselfde stel vir my terug gee, op hul deur is 'n policy opgeplak wat sê (Lewis will REPLACE damage stock hassle free) daar staan nie REPAIR nie.

Ek wil die koop kanseleer en nooit ooit weer enige iets met Lewis in my lewe te doen he nie, ek kan nie dink dat die personeel so ongeskik is met die kliente nie, dis die swakste diens en kwaliteit wat ek in my lewe te doen gehad het.

We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is: 563586
We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is: 563586
Please be advised that the matter has been resolved amicably.
Please be advised that the matter has been resolved amicably.