1 reviews | Active since Jul 2017
Slegte kwaliteit en slegte diens
<p>3 September 2014 koop ek verskeie produkte by Lewis, eerstens val my bed se matras gate in en my yskas se vries gedeelte maak nie koud nie, na soveel gesukkel het hulle dit vervang. Toe begin my sitkamerstel se binne gedeelte verbrokkel, die materiaal verander in stof. Ek sukkel nou al twee jaar laat hulle my sitkamerstel vervang. hulle wyer net dood eenvoudig, hulle was soveel kere al by my huis en ek soveel kere al by die winkel en elke keer sê die bestuurder hulle wag vir 'n antwoord van hoofkantoor af. Ek betaal R17999.99 ****ant vir sitkamerstel plus R3999.99 vir 'n ekstra bypassende bank wat my minder as 'n jaar hou. Help asb ek wil nie al daai geld in die water gooi nie en sal graag kwaliteit vir my geld wil hê, wat kan ek doen. MM Aspeling en my man DL Asepling</p>
We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is: 573801
We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is: 573801
please be advised that this matter has been resolved amicably.
please be advised that this matter has been resolved amicably.
