BA
Bernadine A
1 reviews | Active since Feb 2024
02 Oct 2024, 16:09
Slegte diens
Dus die slegte die so wat ek voor bang gewees het Lewis mamelodi doen mense in ek beleef dit vat geld elke twee week en Dan verwag hule mense moet 7 Dae wag vir mens se geld. Ek is Baie kwaad as mens nie betaal nie is hule haastig om dit te laai of om mense te wys hule beheer jou lewe. Ek is Baie kwaad vir die winkel hule eet ook voor kliente watse die is dit Kan hule nie in die kantoor eet nie mamelodi het my vandag gekrap ek soek die geld voor vrydag in my rekening
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)