cA
charlene A
1 reviews | Active since Mar 2022
28 Mar 2022, 11:45
Patetiese diens
Ons het leer banke gekoop ****ant, Die een bank het los gekom op die naat Ons probeer Lewis nou al vir 9 maade kry om die bank op te tel en laat reg maak, daar is intussen al 2 nuwe managers wat nie een hulle belofte hou nie. die banke is nou uit hul waarborg uit en nog steeds geen lewis nie. Pateties verby,
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)