1 reviews | Active since Jun 2022
Ongelukkige klient
Good day My bank details het verander toe het ek die persoon gewhatsup wat my die goedere verkoop het gevra hoe moet ek n betaling maak geen antwoord en het weer probeer hom s***el en reelings te maak sonder geen sukses ekt toe customer care geemail n konsoltant het my gebel en met my gepraat en gese einde van die maand kan ek betaling maak met my ref nommer en dan elke maand extra betaal tot ek weer op datum is na dit kry ek boodskappe word gebel n ongeskikte manager van humansdorp lewis store dwing my om in te kom winkel toe ek bly 30 km van hulle winkel af ekt geen vervoer nie ekt nie weggehaardloop nie ekt al die bewyse dat ek hulle wel van april af probeer in die hande kry behandel mens soos n krimeneel ekt covid ook gehad hulle het my non stop gebel asof ek lieg ekt ook die bewyse van dit dat ek vir 10 dae by huis was met covid nog geen ander winkel (manager het my nog ooit so behandel nie ek hardloop nie weg nie ekt reelings gemaak so ek sien nie wat is die probleem nie ek sal geen een aanraai om by lewis winkel in humansdorp te koop nie ekt reeling gemaak met my broer dat hy more 20 junie 2022 my kaart vat dat hulle hom kan swipe by hulle vir n debiet order elke laaste dag van die maand nou is dit ook nie reg nie word nogsteeds gedwing om integaan volgens my kan ek dit by hulle bank inbetaal soos hulle vir my gestuur het en elke maand extra gee soos ek dit het eks baie ongelukkig want ek is nie n krimeneel nie hoop die regte mense sien die boodakap
Please be advised our attempts to contact you has been unsuccessful. Please contact Carol on ***.
Yours faithfully,
Lewis Stores
Please be advised our attempts to contact you has been unsuccessful. Please contact Carol on ***.
Yours faithfully,
Lewis Stores
